Daaglikse Bemoediging Begin!

💝Is jy gereed hiervoor?💝

Daar is groot dinge aan die gebeur. 

Afrikaanse Bemoedigende Vroue begin hulle eie blog!!!

En ons nooi jou uit om te deel te wees daarvan!

 

Hoe kan jy deel word van die opwinding?

Dit is so maklik soos dit: 

🌟   Doen ons kursusse en stort jou hart uit in jou joernale - Dit is gratis en word deur ons vennote geborg. 😘

🌟   Stuur vir ons 'n lofverslag om God te prys vir Sy goedheid in jou lewe. 🙌

🌟   Teken in vir ons nuusbrief sodat jy in kennis gestel kan word van nuwe blogplasings op ons Bemoediger. ✍️

 

Wanneer vra jy?

Ons eerste plasing is die 6de September! Sit dit op jou kalender.

Elke Sondag in September sal ons die Vertalers, Proeflesers en Ministers van die Bemoedigende Vroue aan jou voorstel.

Daarna begin ons met daaglikse lesse uit Vind die Oorvloedige Lewe wat jy kan lees of na kan luister.

Ons sal ook met jou deel wat ons geleer het uit die lesse en ons hoop om ook van jou te hoor.

Ons deel ook natuurlik lofprysing, want dit gaan alles oor Hom! 

 

Vir jou privaatheid en gemoedsgerus, kan jy nou al aansoek doen vir jou Splinternuwe Naam as jy nie alreeds een het nie. 

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!