Kosbare geliefde kind, onthou dat jou Vader Engele aangestel het om jou te beskerm. My Beminde Kind – Augustus
Aan God kom al die lof toe, dankie dat U krag en sterkte gee, dankie dat U dag na dag…
Kosbare geliefde kind, onthou niks maar niks vang jou Vader onkant nie, jou wonderlike Vader weet al vooruit wat gaan…
Kosbare beminde kind, rus in Hom, want Hy is baie beslis getrou. My Beminde Kind – Augustus
Week 23 “Ons Eindelose Bron” “Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie.” (Spreuke…
♕Belofte van vandag: “Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,”…
Kosbare geliefde kind, leef jy met vrees of dalk bekommernis, moenie, want jou Vader gaan jou verlos, jy kan Hom…
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.…
Geliefde kosbare kind, moenie die mens vrees nie, vertrou jou wonderlike Vader, jy het rede om Hom te vertrou, Hy…
Hoofstuk 5 ”Dit is SO die Wag Werd” Ek lig ‘n paar uittreksels uit die boek: Vind die Oorvloedige Lewe,…